TUISBLAD

WIE IS 4IE TRADING

HOE DIT WERK

BETALING

AFR

ENG

WAT BENODIG JY?

 

Om deel te word is maklik en eenvoudig. 4IE Trading help graag waar ons kan.

SAFEX rekening

by 4IE Trading.

AANSOEKVORM

FICA CHECKLIST

Opbergings

rekening by ‘n

ko-operasie

Elektroniese

Silosertifikaat rekening

 

*Hierdie is die veiligste opsie en ‘n goeie keuse.

Die verkoop van ‘n lewerings maand kontrak op jou eie rekening by 4IE Trading op SAFEX.

Maak saam met ons goeie keuses vir jou toekoms.

HOE WERK LEWERING

DEUR 4IE TRADING?

 

Wat beteken dit om graan op Safex te lewer?

In kort is dit ‘n veilige en betroubare wyse om jou graan te verkoop. Daar kan teen enige Safex kontrakte met fisiese lewering geskik word in lewerings maande. Dit behels die ruiling van ‘n posisie in ‘n kontrak vir ‘n silosertifikaat. Die Safex beurs fassiliteer die lewerings proses deur betroubare makelaars soos 4IE Trading.

Die hele proses is veilig, deursigtitg, min moeite en maklik. Wat jy nie weet nie, weet ons.

Saam maak ons ‘n wenspan.

MAKLIKE STAPPE TOT LEWERING

VAN JOU LANDBOU KOMMODITEIT

DEUR 4IE TRADING

Wanneer jy die regte keuse gemaak het om jou graan te lewer deur gebruik te maak van die SAFEX silo sertifikaat en om die verhandeling oor te laat in die bekwame hande van 4IE Trading kan jy hierdie stappe volg.

2

LEWER GRAAN AAN SILO

 

Die goeie nuus is dat daar tans meer as 200 geregistreerde leweringspunte regoor Suid-Afrika is.

1

OPEN 'N SAFEX REKENING

BY 4IE TRADING

Kliek die volgende skakels vir die nodige dokumente. Dis absoluut gratis en moeite-vry.

3

VRA 'N ELEKTRONIESE

SILO SERTIFIKAAT AAN

PLAAS DIE SILO

SERTIFIKAAT OOR

 

4

5

VERKOOP GELYKE

HOEVEELHEDE KONTRAKTE

OP DIE MARK

 

6

GEE VIR 4IE TRADING

DIE GROEN LIG VIR LEWERING.

 

Hierdie is die begin van 'n lewenslange vennootskap waarop jy kan staatmaak.

So maklik soos dit en ons doen die lewering namens jou op die beurs.

7

SIT TERUG EN KYK HOE

VINNIG DIE GELD OOR BETAAL

WORD IN JOU REKENING.

 

© 2017 copyright by TDP Media. All rights reserved.