TUISBLAD

WIE IS 4IE TRADING

HOE DIT WERK

BETALING

AFR

ENG

BETALING IS

VINNIG, EFFEKTIEF EN

GEWAARBORG DEUR DIE JSE.

HOE WERK DIE BETALING?

 

  • Jy as boer kry die MTM (mark-tot-mark) prys, wat die amptelike gepubliseerde JSE prys is vir die spesifieke kontrak na verhandeling   vir die dag.  Dit is 'n prys per ton.
  • Die vervoer differensiaal word afgetrek.
  • Die onbetaalde stoorkoste tot die dag van lewering word afgetrek.
  • Indien die voorraad 'n premie op die mark gekry het, word dit bygetel.

WAT IS 4IE TRADING SE LEWERINGS KOMISSIE EN

HOE WORD DIT BETAAL?

 

  • Dit word direk uit jou rekening gedebiteer.  Dit is ongeveer R10/ton afhangende van die grootte van verhandeling.
  • Hierdie bedrag sluit JSE fooie, bank magtigings fooie en 4IE Trading se kommissie in.
  • Daar is geen addisionele fooie betrokke nie.

 

Hier is 'n voorbeeld:

MTM R2000 - Diff (R200) - Stoor (R3.5) - kommissie (R10) + Premie R10      = R1796.50/ton

WANNEER EN HOE WORD JY BETAAL?

 

  • Die geld word direk in jou Safex rekening betaal binne 48 uur van lewering.         Dit word deur die JSE gewaarborg. Waarborge is goed vir gemoedsrus.
  •  Jy moet die betaling vanuit jou Safex rekening na jou bank rekening aanvra.

© 2017 copyright by TDP Media. All rights reserved.